Ek bokspring soos ‘n
vetgemaakte kalf, want die
Here se son van redding met
genesing in sy strale skyn
oor elkeen van ons, wie
Hom eer, volgens Mal 4 2